Willow Manor Akkommodasie
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenland Plaas 267, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Willow Manor kyk uit op die Rooiberg-berge en het lieflike kamers net 14 km van Clarens af.
Verblyf bestaan uit 5 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Drie van die kamers het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort in elke kamer.
Verder is daar ook ’n kombuisie in elke kamer met ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en vars vrugte. Daar is ’n TV met beperkte satelliet-kanale en daar is ook ’n kaggel in elke kamer. Die kamers lei elk na ’n stoep wat braaigeriewe het.
Neem asb. kennis dat rook in die kamers verbode is.
Ontbyt is ingesluit en word by die Sugar and Cinnamon Restaurant bedien op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie. Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Willow Manor is net 2 km van die Golden Gate Highlands Nasionale Park af en ’n verskeidenheid doendinge soos perdry, stap, vlotvaart, gholfspeel en meer is ook beskikbaar in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Retief Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Groenland Plaas 267, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Willow Manor Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenland Plaas 267, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18