Sedgefield Akkommodasie by Willow Point | LekkeSlaap
+20

Willow Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 250 per nag (vir 16 persone)

Beskrywing

Willow Point is op 'n pragtige 12 ha privaat natuur- en watergebied langs die Swartrivier en Swartvlei-strandmeer en langs die meer-distrik tussen George en Knysna. Die heuwel en vloedvlakte het 'n digte plantegroei en die huis het 'n verhewe 180° uitsig oor die water. Outward Bound bestuur die perseel en bied ook avontuurkursusse in die boomryke vloedvlakte aan vir kinders en bied toegang tot watersport.

Dié dubbelverdieping-hoofhuis het 'n 180° uitsig vanaf die hoofdek, oopplan-kombuis, -leefarea en -eetareas. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 3 en suite-slaapkamers. Daar is nog 2 hutte wat elk 2 slaapkamers het en bied slaapplek vir 4 addisionele gaste in elke hut. Die hoofhuis kan apart gehuur word en die hutte is bykomend, maar kan nie apart bespreek word nie.

Die huis het 2 verdiepings. Die 3 slaapkamers is op die grondverdieping en die oopplan-kombuis, -leefarea en -eetkamer is op die eerste verdieping. Die boonste verdieping lei na 'n 4 m wye dek via skuifdeure.

Elke houthut het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet wat tussen die slaapkamers is. Die beddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word, of 2 enkelbeddens. Toegang tot die hutte is via trappe tot op 'n buite-area met spasie vir kampstoele. Die hutte is 20 m vanaf die hoofhuis. Elke slaapkamer het 'n waaier.

Die groot oopplan-kombuis, -leearea- en -eetarea is op die eerste verdieping en ontwerp om die uitsigte van die plantegroei vas te vang. Groot skuifdeure lei na 'n gedeeltelik bedekte dek. Daar is sitplek vir 14 om die etenstafel en die kombuis is met Le Creuset-toebehore toegerus. Die kombuis-eiland het 'n gasstoof, oond en 3 stoeltjies. Daar is 'n TV teen die muur met toegang tot Netflix in die leefarea. Daar is ook gemaklike stoele en 'n bank, asook 'n gasbraai of 'n Weber buitekant.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Point sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 250
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R11 250
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAHOdhKNM3IdTgtLAeFsCDJITrT7m6b6q4NH0dlrEqBsgx2Kz9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 250  per nag (vir 16 persone) Cloverdale Road Montemere 6572 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.995879160724 22.786478513872
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za