Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Retreat

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Willow Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Antoinette O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Enkelreisiger

So nice to stay in a clean place and everything is on point.

From check-in to check-out, absolutely great. Nice and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rukeya G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rukeya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazingly peaceful and quiet.

I was impressed by the coloured lights out in the yard in the evening. It was absolutely peaceful. Pure tranquility. Just what I needed for a relaxing stay. I love the fact that there's Netflix as well as a mall close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johryn J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johryn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing and I would most definitely go back again.

The stay was absolutely amazing. I would most definitely refer or recommend this venue to a friend. The environment and everything is amazing, quiet and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek & veilig.

Die plek het alles wat jy vir die naweek sal benodig. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riyaadh S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riyaadh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Our stay was nothing short of amazing. Just a pity it was so short. It was relaxing and nice and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Was baie skoon en privaat.

Baie privaat. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet K
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, naby aan stad en see!

Goeie gasheer! Baie tegemoedkomend. Het 2 klein kinders en 'n klein hond saam geneem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely recommended. Modern, private, safe.

Yes, very nice stay. Just would like to have more privacy of time slot at the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marencia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marencia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te kuier.

Dit was baie rustig daar, maar die advertensie het nie gewys jy moet ekstra betaal vir die jacuzzi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful getaway.

Vaughn is an amazing host. If you want to get away from the world and relax, this is the spot to go. The garden in front of the room is beautiful. The swimming pool at the back is beautiful. We swam every day of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

It was even better to host you guys! I'm so glad you enjoyed the stay! Please do come again

Willow Retreat
Renier P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Gesin met klein kinders

Perfect place if you have a young child.

Perfect spot when you are on holiday, and the pool is perfect to top the afternoon off. When everyone is tired, the internet and smart TV help to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Hi Renier. So bly julle het dit geniet! Jackie was veral mal oor die kleintjie. Kom kuier gerus weer!

Willow Retreat
Gerhard K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker en veilig gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Halo Gerhard. So bly julle het lekker gebly! Sien graag weer!

Willow Retreat
Claudine F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die perfekte naweek met 'n uitstekende gasheer.

Sal Willow Retreat definitief aanbeveel. Ligging is perfek, baie netjies, met 'n uitstekende gasheer. Baie dankie Vaughn vir jou gasvryheid. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Dit was regtig so lekker om julle hier te he! Sien uit na julle volgende naweek wegbreek

Willow Retreat
Cynthia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Willow Retreat. The place is very clean and neat. The owner is very welcoming.

The place is close to malls and shopping centers. It has private braai areas. Overall, it's a nice place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Hi Cynthia. Was so fun having you guys! Welcome to let me know when you want to come again!

Willow Retreat
Mieke S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens.

Ons het 'n kamer bespreek en Vaughn het uit sy eie ons opgradeer na die huisie met 'n kombuis en geen addisionele kostes versoek nie. Vreeslik vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Hallo Mieke! Was so lekker om julle hier te he! Julle is enige tyd weer welkom as julle Kaap toe kom.

Willow Retreat
Lance H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Next time, we will make sure we can stay longer. It was an amazing weekend. The jacuzzi was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Thanks so much for the review. Glad you enjoyed the stay! Was definitely too short! Please visit soon

Willow Retreat
Desere H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gemaklike eenheid. Dit is lekker stil.

Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Daar is alles wat jy nodig het in die verblyf. Ek sal definitief weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

So bly julle het lekker gebly, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Willow Retreat
Anne V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne V

Rustige atmosfeer! Vriendelik eienaar.

Willow Retreat se ligging is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Hallo Anne. So bly julle het die verblyf geniet! Sien graag weer. Groete Vaughn

Willow Retreat
Bronwyn R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn R
Enkelreisiger

Clean, private, safe and convenient. Only 2 km from Blouberg Beachfront.

Good value for money. Appreciated Vaughn contacting me prior to my arrival via WhatsApp with a pin drop to the location, where to park, Wi-Fi details, smart box channels, load shedding schedule and emergency contacts. There were clean towels provided for every day of my stay. Fresh milk, coffee, tea and sugar were also supplied. There are also 2 coffee pod machines - bring your own pods.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Thank you so much for the review and very glad that you enjoyed your stay! Come back to visit anyway!

Willow Retreat
Geraldine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Visiting Willow Retreat for the second time was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Was so good to have you back again! Where memories are made! Looking forward to having you again!

Willow Retreat
David N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Besigheidsreis

Amazing place,.

Great to see the improvements since my last stay will be back again for sure. Friendly and an awesome little doggy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno B
Enkelreisiger

Baie netjiese eenheid. Gasheer behulpsaam.

Eenhied was baie netjies en modern. Gasheer was vriendelik en het mooi verduidelik hoe alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blineta C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blineta C
Gesin met klein kinders

Kalm, pragtig en wonderlike diens.

Willow retreat is tops. Die kliëntediens is wonderlik, die plekkie is netjies en pragtig ingerig. Netflix en gratis WiFi is 'n bonus. Dit was so rustig en kalm en Jackie, die hondjie, is te pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth.

The place is amazing, pool was awesome and just a perfect getaway place. I would love there again. Thanks for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Thanks so much for sharing your experience. So glad you enjoyed your stay. Looking forward to having you again.

Willow Retreat
David N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Besigheidsreis

The place was amazing.

The only problem there was no soap supplied in the shower and the Wi-Fi has a pretty weak signal otherwise it was an awesome very very comfortable bed.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Hi David. Thank you for your valued feedback and staying with us. It always helps and look to ways to make improvements. You will be happy to know that we have now installed shampoo and body wash dispensers for guests use and will have wifi signal boosted. Looking forward to having you again.

Willow Retreat
Elsa N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein en kompak.

Klein en kompak, baie netjies en het alles wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Halo Elsa. So bly julle het dit geniet en dat julle veilig tuis is. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Willow Retreat
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Ons was goed en vriendelik ontvang, alles is vir my gewys en verduidelik het dadelik tuis gevoel. Die verblyf is netjies en net reg vir n sake reis of net bietjie rustig wees. Daar is self elektrisiteit gedurende loadshedding wat baie cool was. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet en dat julle veilig tuis is. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Willow Retreat
Eden K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing. I won't mind going again. The hospitality, the welcome, everything was fabulous.

It was superb I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willow Retreat se terugvoer

It was so nice to have you. I am glad you enjoyed it. Looking forward to having you again.

Willow Retreat
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe233b52376dc61daeb2676ffcb6cf27658537ba4c82d2f94d6251bf886777905ec42131565aa9c3e23255d111a44f0740b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 32 Willow Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.809707 18.48422
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem