Willow Retreat
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 9 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Willow Retreat Suite is 'n eenslaapkamereenheid op die eienaar se perseel in West Beach in Kaapstad en dit is geskik vir 2 gaste. Daar is 'n tuin waar gaste na 'n besige dag kan uitspan.
Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n groot kas vir gaste se bagasie. Daar is 'n TV met Netflix en YouTube, asook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Die eenheid het 'n verwarmer en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffiemasjien, elektriese braaipan, enkelplaatinduksiestoof en basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer lei na die tuin wat 'n buitebraai langs die gemeenskaplike swembad het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die oprit en daar is 'n sonkrag-omsetter op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Vaughn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Jaar gelys 1
Ligging
- Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Willow Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom