Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WilruWilthu

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- WilruWilthu het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die 2 kinderbedjies mag ongemaklik vir volwassenes wees aangesien die sponsmatrsasse dun is.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Gratis WiFi en My Family Cinema beskikbaar.
- Alle netwerke het goeie opvangs by die huis.
- Buite is 'n plonspoel en binne 'n Jacuzzi.
- Hou asb by die reëls van Marloth Park wat voorsien sal word.
- Geen skoonmaakdienste is beskikbaar nie.
- Maak asb. seker dat die Jacuzzi leeg is voor vertrek, die skottelgoed gewas en weggepak en vuilgoedsakke by die stortingsterrein in Olifantstraat afgelaai.
- Ekstra kostes sal verhaal word indien hierdie nie toegepas word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpecker-laan 2441, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abac4b9324ed24edfc11f5e09b27b3abf01ba049b9c410528c1c009b936805f1f2a42005a5732030dda973e58e2b0740fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 2441 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.3447004 31.7822015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem