Wilson Street Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Jeandré V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker kuierspasie by lapa. Pragtige tuin. Alles baie netjies.
Shirley S - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Liezel L - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie vir lekker beddens. Dis altyd 'n pluspunt as mens weg van die huis slaap.
Marius K - Jan 2024
Algehele gradering
Cottage was net bietjie klein vir 4 volwassenes deftief net groot genoeg vir 2 v.
Hylton L - Des 2023
Algehele gradering
Quick visit to Knysna as part of our Cape Province excursion.
Chantell M - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Kathy M - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
David H - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Willi V - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en 'n rustige omgewing.
Bernice M - Jul 2023
Algehele gradering
Warm and cosy.
Morne V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Baie mooi, waarde vir geld.
Susan B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Beryl W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jaco S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike tyd by Wilson street lodge gehad.
Rochelle S - Apr 2023
Algehele gradering
Sleeping over only.
Natasha H - Feb 2023
Algehele gradering
Was so lekker.
Charles R - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid was hemels.
Lee-anne R - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome, fantasties.
Lee-zahn B - Jan 2023
Algehele gradering
Stukkie goud.
Oliver B - Des 2022
Algehele gradering
Friendly clean affordable.
Aruna N - Des 2022
Algehele gradering
Lovely.
Jaco D - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese eenheid, vriendelike diens, goeie ligging in Knysna.
Wilson Street Lodge se terugvoer
Goeie Dag Jaco
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.
Greote
Margaret en Wim
Alton J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties, goeie ligging, ontspannend.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilsonstraat 24a, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom