Kry 30% af vir verblyf voor 12 Julie 2022
-
Voorkeurvennoot
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 410R987 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wind-Rose Guest House is aan die voet van die Hottentots-Holland-bergreeks in Gordonsbaai geleë en bied lieflike gastekamers in 'n privaat toevlugsoord wat oor sowat 1 hektaar vol inheemse fynbos versprei is.
Peter en Carola, die Nederlandse eienaars van die gastehuis, streef om luukse verblyf te bied en gaste kan tussen kamers met slaapplek vir 2 of 3 gaste kies. Die kamers het lugversorging en ekstra lang koninggrootte-beddens, enkelbeddens of slaapbanke. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.
Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n kluis, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gemeenskaplike ontspanningsarea bied toegang tot die swembad en braai-area. Daar is ook 'n volledige gimnasium, 'n tuin om in te wandel en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Wind-Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan, Erfdeel 183, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom