Robberg Akkommodasie by Windfall Plett | LekkeSlaap
+41

Windfall Plett

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cordovansingel 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Windfall Plett bied gemaklike verblyf in Plettenbergbaai en is naby die Robberg 5-strand. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander doendinge in die area. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, besigheidsreisigers of gaste wat net wil oornag.

Die dubbelverdieping gastehuis beskik oor verskeie kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. 3 van die kamers het lugversorging. Elke kamer spog met gehalte linne en is keurig versier.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer.

Daar is 'n boma waar gaste lekker kan kuier en daar is ook braaigeriewe, 'n swembad en 'n buitestort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cordovansingel 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cordovansingel 19, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuzHFUmez06yF97CC1xP03UpfxARDNj4JjoPFMAsM51Ub8ZfZd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 19 Cordovan Crescent Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.076039 23.3693252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za