Windmeul Huis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sonette D - Mei 2024
Algehele gradering
Klein stukkie paradys.
Stephan N - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Elaine B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike, snoesige verblyf met die beste van alles wat jy nodig het!
Rudolph P - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, wonderlike gasvryheid.
Windmeul Huis se terugvoer
Baie dankie Rudolph dit was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien jul sommer gou weer.
Mariette M - Sep 2023
Algehele gradering
Naweek was te kort.
Windmeul Huis se terugvoer
Baie dankie Marriette vir jul ondersteuning. Dit was heerik om jul by ons te huisves.
Susan W - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik! Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die eienaars was fantasties.
Windmeul Huis se terugvoer
Baie dankie Susan. Dit was voorwaar lekker om jul by ons te hê. Julle het die eenheid so mooi skoon agter gelaat. Voorwaar model gaste. Kom asseblief gou weer kuier.
Marjolein K - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi, fijn, mooie omgeving.
Adele O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspanne naweek naby die see.
Lees meerWindmeul Huis se terugvoer
Baie dankie Adele dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Sien uit om jul weer te akkommodeer.
Francois B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaars.
Ingrid B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige en vriendelike omgewing, met alle geriewe van hoogstaande gehalte.
Lees meerWindmeul Huis se terugvoer
Baie dankie Ingrid vir jul ondersteuning. Dit was heerlik om jul te huisves en jul het die kothuis netjies nagelaat. Sien uit om jul weer in die toekoms te help.
Riana S - Jan 2022
Algehele gradering
Die gasvrou is baie hartlik en behulpsaam. Die ideale plek om net rustig te herlaai in die Weskus-weelde.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Japie Trautstraat 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap