LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windmill Gastekamers | LekkeSlaap
+20

Windmill Gastekamers

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Windmill Gastekamers
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice at home feeling.

Equipped with everything you may need for self-catering and more.

Michael C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful location and comfortable studio.

Well-equipped, secure parking, attentive hostess, walkable to town centre, good value.

Ben L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Windmill Gastekamers's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering en gradering.

My mikpunt is om ten alle tye gaste 'n huislike, vriendelike en veilige atmosfeer te bied.

U is altyd welkom.

Vriendelike groete

Windmill Gastekamers
Frikkie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Besigheidsreis

Netjies en rustig.

Vriendelik en naby alles en rustig.

Windmill Gastekamers's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, strewe daarna om gaste gerieflik gemaklik en tuis te laat voel.
Sien uit daarna om u weer te akkommodeer.

Windmill Gastekamers
Leon M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Besigheidsreis

Uitstekend, skoon en netjiese verblyf met vriendelike diens.

Uitstekende waarde vir geld. Is goed geleë met veilige parkering. Baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike diens.

Windmill Gastekamers's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, ek strewe daarna om gaste op hul gemak en veilig en rustig te akkommodeer .
Sien uit om u weer te sien.

Windmill Gastekamers
Pietie W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie W
Besigheidsreis

Uitstekende, vriendelike gasvryheid. Baie dankie.

Ons maatskappy sal volgende keer weer van Windmill Gastekamers gebruik maak wanneer ons op Bredasdorp is.

Windmill Gastekamers's terugvoer

Goeie dag Lorraine,

Baie dankie ek waardeer u terugvoer en graderings
Sien uit om u weer te ontvang.
Vriendelike groete

Windmill Gastekamers
Liana V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon, netjiese plekkie en met baie liefde en gasvryheid ontvang.

Ons het baie lekker gebly.

Windmill Gastekamers's terugvoer

Die mensies is Lieflike vriendelike avontuur lustige gaste. Dankie vir u terugvoer dit word opreg waardeer.

Windmill Gastekamers
Elani P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elani P
Besigheidsreis

Voldoen aan alle vereistes, dankie!

Die verblyf het aan ons vereistes voldoen veral omdat dit 'n sakereis was en daar nie veel tyd vir ontspanning was nie. Ursula het baie moeite gedoen om ons te akkomodeer met braaigeriewe, aangesien daar nie 'n tafel en stoele in die kamer is nie, maar wel buite. Die kamer is op vloervlak en die houtvloere op die boonste verdieping het gemaak dat ons bewus was van alle bewegings daar wat soms steurend was. Verder was die verblyf mooi skoon en die oudhede was iets besonders. Baie dankie.

Windmill Gastekamers's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, sal werk aan die steurings gemeld.
Sien uit om u weer te akkommodeer
Vriendelike groete
Ursula Moolman

Windmill Gastekamers
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 26, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc99540e2b2f2649e07e094c1705ad6acee73fd3dd8c6c69c7bd630ba8253cdd456845278bffd5cc7f76e988d2b579026ebaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 26 Hoop Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.535983554357 20.039973048999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!