Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Self-catering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Windsor Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jeremi R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeremi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oornag fasiliteit.

Heerlike plaas atmosfeer. Netjies en skoon blyplek. Vriendelike gasvrou. Kamer goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M

Uitstekend.

Baie oulike plekkie, mooi omgewing. Netjies en skoon. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M
Enkelreisiger

Alles wat nodig was. Lekker tuis gevoel.

Dit was 'n lafenis na 'n week in die Kalahari. Het veral die oproep waardeer toe ek ietwat na donker nog op pad was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plaasgevoel.

Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en kon uitrus.

Die toilet nie privaat genoeg. Stort kort 'n houer waarin eie seep/haarroom geplaas kan word om makliker te kan stort. Stort kort 'n matjie - tans klim jy uit stort en trap op rou sementvloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan op die plaas.

Pragtige huis met lekker stoep vir braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornag bestemming.

Baie netjies. Privaat. Karoo aand op sy beste: braaivleis vuur, stilte, sterre, uitstekende ligging, hartlike en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Gesin met tieners

Rustigheid naby Victoria-Wes.

Baie vriendelike ontvangs! Slaapplek is gemaklik. Pragtige sterresig! Naambordjie kan dalk groter wees, was moeilik om raak te lees, ons het eers verbygery. Stort en toilette het nie deure op nie en die stort se waterdruk was laag. Ons het die privaatheid en rustige atmosfeer geniet. Na 'n lang dag se reis was dit net die plek om te kon kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie skoon en goedversorg. Daar is moeite gedoen om dit goed en smaakvol toe te rus.

Gasheer en gasvrou was nie voorbereid nie alhoewel die bespreking op dieselfde dag as die aankoms gemaak is. Krag was nie aangeskakel nie en dus nie ‘n koue yskas of warm water was onmiddellik beskikbaar nie. By die hoofhuis was baie voorsorg getref vir sekerheid. Die selfsorgeenheid het egter geen sekuriteitsvoorsorg nie. Windsor is ongeveer 400 meter vanaf die hoofpad geleë en voertuig geraas is hoorbaar. Ons was ongemaklik oor die ooglopende verskil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Windsor Self-catering se terugvoer

Swaar weer het die krag afgeslaan wat ons so gou as moontlik herstel het. Die groep het vir twee geboek en betaal en vyf het geslaap. Die eenheid kan slegs vier gaste akkommodeer.
Ons het reeds diefwering by die 2 badkamer venstertjies opgesit.

Windsor Self-catering
Ella C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf met genoeg spasie en keurig versier.

Windsor is 'n heerlike oorslaapplek. Ons het al die klein ekstras byvoorbeeld melk, beskuit, 'n bakkie gedroogde worsies en selfs 'n houer met klaar uitgehaalde ysblokkies baie waardeer. Dankie vir die aangename verblyf waar ons definitief weer van gebruik sal maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armiston W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armiston W
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vriendelike mense.

Baie netjies, en 'n lekker rustige plaasatmosfeer. Ideaal vir 'n oornagstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee P
Gesin met klein kinders

Perfect stopover with lots of personal touches.

It was a great place to stopover on our way from Cape Town to Botswana. It was comfortable and had everything one could possibly need including firewood and a grid for our evening braai. Even had a horse and geese nearby to keep the kids entertained. We loved the little extras, biltong to snack on while the fire was going and rusks to go with the early cup of tea before we hit the road again. We will definitely stop there again on our next road trip north.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Gesin met tieners

Baie goeie ligging.

Baie goeie ligging om oor te slaap, dit was die mooiste sterre hemel in die aand en die koffie was 'n groot plus. Goeie diens en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons ervaring was die Karoo met die wydheid en rustigheid soos die Heer se genade.

Ons het middag aangekom en lekker ontspan en die Karoo-son se ondergang geniet. Lekker gebraai en heerlik rustig geslaap. Volgende oggend lang ent op plaaspad gaan stap. Goeie ligging vir ons breek op ons reis Kaapstad toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorg S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jorg S
Gesin met tieners

Gemaklike, netjiese verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na ure op die pad is Windsor 'n oase van rus en vrede. Kompak maar genoegsaam toegerus.

Windsor Guest House is uitstekend geleë, teen die N12 maar vêr genoeg dat die pad se lawaai nie pla nie. Die blyplek is skoon en netjies en is toegerus met alles wat nodig is. Daar was 'n groot sak hout vir ons gebruik voorsien. Ons sal beslis weer oorbly by Windsor Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik.

Heerlik gebly, baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmODY4Mjk0LTg1NTUtNGYzNC05NTZhLWYxOTM4YzI0ZGY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 Windsor Farm Off the N12 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.302097399814 23.114337056553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem