Windsor Self-catering
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Windsor Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n merino-skaapplaas naamlik Windsor wat net 11 km van Victoria-Wes af langs die N12-hoofweg geleë is.
Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en 'n yskas. Handdoeke word voorsien. Die kothuis is ook toegerus met lugversorging en 'n verwarmer. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die veranda en verder is daar 'n swembad ook. Verder word tee, koffie, melk, suiker en beskuit voorsien.
Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos pieknieks, wandelinge, pragtige ritte deur die veld, bergklim, voëlkyk en sterrekyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Windsor Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ancha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Jaar gelys 8
Ligging
- Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Windsor Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Victoria-Wes Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom