LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wine Route Cottages | LekkeSlaap
+14

Wine Route Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wine Route Cottages is in die buitewyke van die pragtige dorp Simondium op die R45 geleë. Dit word omring deur majestueuse berge en wingerde en is die ideale wegbreekplek vir paartjies wat op soek is na 'n vakansie in die Kaapse Wynlande.

Die smaakvol versierde kothuise beskik oor moderne kamers, goed toegeruste kombuise en oopplan-leefareas met slaapbanke en TV's. Elke kothuis het sy eie braaigeriewe en 'n veilige parkeerplek.

Simondium is lekker sentraal, net 20 minute se ry van Franschhoek, Paarl en Stellenbosch af. Kaapstad Internasionale Lughawe is ook net 40 minute se ry ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 2 resensies vir Wine Route Cottages
Netheid
4.0/5
Diens
1.5/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Hoofweg R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg R45, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4YWQxMDQ5LTExYjctNDcxNy1hMjUwLTU5YjFiNjkzOWQ0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 R45 Main Road Simondium 7670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.839741939503 18.956736445361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!