LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Winelands Golf Lodges | LekkeSlaap
+51

Winelands Golf Lodges

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 16 resensies vir Winelands Golf Lodges
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Izelle M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike, asemrowend skoon omgewing!

Heerlike omgewing om af te skakel!

Lynton S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynton S
Saam met vriende

Fantastiese ligging om die Kaapse kus en Wynlande te verken.

Die verblyf is baie skoon en gerieflik met toegang tot die Gholfklub se geriewe, of jy nou wil gholfspeel of net ietsie wil gaan eet of drink. Maklike toegang na en vanaf Kaapstad en die omliggende wynlandgoedere en dorpe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location from which to explore the Cape coast and winelands.

Accommodation very clean and comfortable with easy access to the Golf Club amenities be it playing golf or just a light meal and drinks. Easy access in and out of Cape Town and in particular to the surrounding scenic wine estates and towns.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Winelands Golf Lodges's terugvoer

Good day,

Thank you so much for your review, it is greatly appreciated. We hope to see you in the future. Have a wonderful festive season.

Kind regards,
Winelands Golf Lodges

Winelands Golf Lodges
Morne H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Gesin met klein kinders

Baie veilig en netjies.

Die verblyf was baie goed gewees. Daar moet egter meer aandligte om die verblyf en motor parkering wees. Baie donker.

Petra B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Petra B
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Twee eposse en SMS'e later en niemand het op my stellings gereageer nie. Ons yskas en vrieskas was stukkend. DStv het nie gewerk nie. My man, elektriese ingenieur, moes dit regmaak. Skottelgoedwasmasjien was afwesig. Vir R2700 per aand. Nee wat. Ek sal graag my geld wou terugeis!

Winelands Golf Lodges's terugvoer

Goeie dag Mev. Browning
Ons is vreeslik jammer om te hoor dat jul so teleurgesteld is. Ons het weer na al ons e-posse en SMS'e gaan kyk, maar ons kan geen vind wat jul gestuur het nie, kan jul asseblief meer duidelikheid gee oor waarheen jul dit gestuur het? Die eerste wat ons van die yskas gehoor het was met Mev. se oproep en ons het toe uitgekom om 'n plan te maak. Ons was ook nie in kennis gestel oor die DStv nie, maar ons is vreeslik jammer oor dit. Ons adverteer nie dat ons skottelgoed wasmasjiene het nie, aangesien ons dit nie as standard in ons lodges het nie. Ons hoor dan graag weer van julle.

Winelands Golf Lodges
L.c. V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
L.c. V
Saam met vriende

Baie rustig en netjies.

Aangesien ons in De Zalze gebly het, het ek verwag dat ons makliker toegang kon kry om golf te speel. Ongelukkig word die golfbaan bedrywighede apart bedryf en kon ons nie golf speel nie. Ons het golf gespeel by Stellenbosch Golf Klub en sal in die toekoms bespreek by die Protea Hotel in Stellenbosch aangesien dit makliker is om by Stellenbosch Golf Klub toegang te kry.

Anthoné C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoné C
Gesin met tieners

Goeie diens, uitstekende fasiliteite, asemrowende natuurskoon.

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike diens. Skoon en netjiese verblyf, mooi groot skoon swembad met WiFi?

Andre L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en sorgvry.

Aangename omgewing en verblyf. Klein probleempies soos nie geskikte wynglase, ens. is vinnig deur bestuur en personeel opgelos. Sal weer gaan.

Andrew W - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew W
Gesin met klein kinders

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Linda M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Besigheidsreis

Sal De Zalze Gholf Landgoed weer gebruik as ons verblyf nodig het.

Netjiese selfsorg woonstelle in rustige area met restaurant-opsies by die Gholfklub. Baie dankie vir uitstekende diens.

Johan R - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan R
Saam met vriende

Baie karig toegerus in kombuis maar verder uitstekend

Baie lekkergebly net kombuis karig toegerus.

Sandra S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S
Gesin met tieners

A lovely tranquil place with immaculate gardens

Kitchen not fully equipped, too little extra blankets, freezer wasn't cleaned properly. Otherwise a good stay.

Ronald G - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald G
Gesin met tieners

Great location and luxurious rooms and bathrooms.

We had a 3 bedroom house with a well-equipped kitchen (except there was a washing machine where they should have put a dishwasher). However, cleaning ladies cleaned the house every morning and also did the dishes, so we didn't actually need the dishwasher. Nice terrace with a view of the wineland, and each bedroom had its own luxurious bathroom. The living- and dining-room was comfortable and had a flat-screen TV with DStv connection. The Zalze Golf Estate is very neatly prepared and well maintained. Good value for money.

Carmen L - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen L
Gesin met tieners

Amazing accommodation, spacious and had everything we needed.

Lovely venue, amazing view, great place to run and efficient, personal service. Problems in the house were fixed within minutes, and we thoroughly enjoyed our stay.

Doug M - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doug M
Saam met vriende

Have enjoyed it previously and returned once more.

Service is at a premium especially the replacement of linen/towels.I felt this should have carried out on a more frequent basis. Other than that, the location is lovely.

Charles R - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very happy with the service and accommodation.

Great location and accommodation, we will definitely return with our golf clubs.

Johanna S - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and super location

I stayed for three nights with my husband at Winelands golf lodges - De Zalzen Golf resort in November. The apartments are lovely and the views excellent. We would suggest the use of a washing machine would be handy for those traveling for longer periods. I would use the accommodation again.

Vanaf R2 285
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 285
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 285
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Zalze Golf Estate, R44, Stellenbosch, 7621, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdIv4zMUlOS92OPqhYnuzIZKI5vMTNE3YMZRHqrklnsvB31YNBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 285  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 De Zalze Golf Estate R44 7621 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.972975771726 18.82833480835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!