Wise's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: L.C. Steyn-singel 25, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wise's Place is 'n netjiese, losstaande selfsorg-ateljee met sy eie ingang wat in Panorama geleë is en dit bied maklike toegang tot Kaapstad, die V&A Waterfront en wynlandgoedere in en rondom Durbanville. Die eenheid is nie ver vanaf die N1 en ander hoofroetes in en rondom die middestad nie. Hierdie rustige, privaat ateljee is ideaal vir sakereisigers of 'n paartjie op soek na 'n intieme wegbreek.
Wise's Place het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die eetarea het slaapplek vir 6 gaste rondom die etenstafel en daar is 'n L-vormige rusbank in die sitarea. Buite is daar 'n tafel en stoele.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sizwekazi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- L.C. Steyn-singel 25, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Wise's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: L.C. Steyn-singel 25, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3