Pick your preferred language

English

Afrikaans

+75
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Withuis is geleë in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete, slegs 8 km vanaf die historiese Mosselbaai en 40 km vanaf George Lughawe.

Verblyf word gebied in 8 selfsorgwoonstelle en 'n gastekamer. Daar is 5 eenhede wat slaapplek bied vir 2 mense, 1 eenheid slaapplek vir 4 mense en 2 eenhede wat slaapplek bied vir 5 gaste.

Elke eenheid, behalwe die gastekamer, het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Alle eenhede, behalwe die gastekamer, het ook braaigeriewe.

Hierdie eiendom is toegerus met batterye en sonpanele wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag.

Die Hartenbos Seefront-kompleks is 600 m vanaf die Withuis met 'n pretpark, waterpark en avontuurgholf wat ure se vermaak vir die jongmense bied, sowel as restaurante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 288 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Matthys B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese opsie met waarde vir geld wat alles bied wat jy nodig het by die see. Baie vriendelike gasheer/vrou. Baie hulpvaardig. Plek word netjies en s...
Sien meer
Mei 2026
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Absolutely perfect place that has all you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ons terugkeer na Withuis na verlede jaar se heerlike kuier spreek boekdele.
Apr 2026
Taryn W
Saam met vriende
5.0
Clean, Comfortable Stay in Great Location Near the Beach. We had such a lovely stay at this B&B in Hartenbos. I went with a friend/pare...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Bets S
5.0
Baie aangenaam en veilig. Lekker, veilig, skoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 288

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Paardekraal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1ecbc67ff2b30e1358d57204123ceac5e190d5ba0c258ec6ffbaa7f2c83f6c080b8a139fc5047091a9b92c3628ac03c1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 288 5 1 5 2 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.132461 22.114094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang