Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witkrans Farm

Buchu Cottage
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Buchu Cottage is geskik vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n gaskookplaat en -stoof, yskas en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n klein kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Dié area lei na 'n stoepie wat 'n uitsig op die Witkransberge het. Die stoepie het nog 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe, asook 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Aangesien die eenhede in die bewarea is, word harde musiek en partytjies nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cone Bush Cottage
Vanaf
Vanaf R1 955
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Buchu Cottage is geskik vir 6 gaste. Die hoofarea van die kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer war 'n stort en toilet het. Die kombuisie is met 'n gaskookplaat en -stoof, yskas en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n eetarea en sitarea met dubbeldeure wat na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en blindings vir winderige dae lei. Dié area het ook 'n kaggel. Daar is 'n houtvuurwarmbad in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Aangesien die eenhede in die bewarea is, word harde musiek en partytjies nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witkrans Plaas, Erf 697/1, Flower-vallei, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45e30e4e3f5a5b06b7a591001d2591c14ced06d65f92c732b95098b37e73034327f68aa563e871539276695c222cc5aa13f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Witkrans Farm Portion 697/1 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.556754597414 19.459710127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem