Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witkrans Farm

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witkrans Plaas, Erf 697/1, Flower-vallei, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witkrans Farm bied verblyf in bekoorlike kothuise in die hartjie van die Flower-vallei in die Wes-Kaap. Die plaas bied 'n asemrowende uitsig op die Witkrans- en Swartkransberge. Die kothuise is privaat en is dus ideaal vir diegene wat van die stad wil wegbreek. Daar is verskeie staproetes op die eiendom. Witkrans is ook 'n lid van Birdlife SA en word as een van die beste plekke vir voëlkyk in die Overberg gekenmerk. Beide kothuise het houtvuurwarmbaddens.

Witkrans Farm het 2 selfsorg-kothuise, die Buchu Kothuis vir 4 en die Cone Bush Kothuis vir 6.

Buchu-kothuis het 'n asemrowende berguitsig. Dié privaat kothuis het 'n inheemse fynbostuin met sy eie grasperk. Daar is 'n paadjie wat direk tot by die swemdam naby die eenheid lei. Die kothuis het 'n klein kaggel, 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n onderdakstoep en braai. Daar is 'n houtvuurwarmbad in die tuin.

Cone Bush-kothuis spog met 'n kaggel en die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat goed toegerus is. Daar is 'n privaat paadjie na die nabygeleë swembad. Die onderdakstoep en braai-area bied 'n uitsig op die omliggende berge. Gaste kan sterrekyk terwyl hulle agteroor sit in die houtvuur-warmbad in die tuin. Die tuin het ook 'n vuurput en 'n knus sitarea met kussings.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Witkrans Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Ligging

  • Witkrans Plaas, Erf 697/1, Flower-vallei, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witkrans Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witkrans Plaas, Erf 697/1, Flower-vallei, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45e30e4e3f5a5b06b7a591001d2591c14ced06d65f92c732b95098b37e73034327f68aa563e871539276695c222cc5aa13f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Witkrans Farm Portion 697/1 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.556754597414 19.459710127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem