Witrivier Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Witrivier Bed and Breakfast is in Witrivier en bied gehalteverblyf ideaal vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis, sakereisigers na Witrivier en vakansieganger wat net wil kom rus in die Laeveld. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en hoofweë en skole.
Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ‘n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Twee van die eenhede bied slaapplek aan 4 gaste.
Die eenhede is naby die Laeveld se watervalle, op die Panoramaroete en die Genisesroete. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies of 'n lieflike vakansie vir pensionarisse.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Celia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Witrivier Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Colts Hill Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom