Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand Villa 1087 B

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Witsand Villa 1087 B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sonia W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly in 'n veilige en rustige woonbuurt. Ons kon tot ons hondekinders saamneem met toestemming van die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand Villa 1087 B se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul binnekort weer te sien.

Vriendelike groete.

Witsand Villa 1087 B
Catherina A G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina A G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak.

Ten volle toegeruste eenheid met alles wat nodig is. Solar en WiFi 'n absolute bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand Villa 1087 B se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike groete

Witsand Villa 1087 B
Flip S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Flip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verken die omgewing.

Baie goed ontvang. Groot en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely! Super for a much needed break.

Peaceful. Load shedding didn't affect us. Clean. Will go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand Villa 1087 B se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike Groete

Witsand Villa 1087 B
Terence T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top klas, perfek, die rustigheid. Prysloos! Besoekers sonder klas en styl moet asb. hier wegbly!

Perfekte wegbreekplekkie, knap gedaan! Ons sien jou weer in Desember, hello vir Buddie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand Villa 1087 B se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkommodeer, kom gerus weer.
Vriendelike Groete

Witsand Villa 1087 B
Chris P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern and well equipped.

Will make use of this facility without a second thought.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand Villa 1087 B se terugvoer

Thank you very much, it was wonderful to be able to accommodate you. Hope to see you again.
Kind Regards

Witsand Villa 1087 B
Saartjie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saartjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus in 'n veilige, rustige omgewing.

Die verblyf is netjies en gerieflik ingerig. Ons gasheer was hartlik en gasvry. Tydens ons verblyf het ons ongure reënerige weer beleef, maar ons het heerlik Netflix gekyk. Nie eers beurtkrag kon ons onderbreek nie aangesien die eenheid "off the grid" is. Ek kan die verblyf vir enigeen wat wil wegbreek van die elke dag se gejaag, aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand Villa 1087 B se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkomodeer, kom gerus weer as die hele landskap geel is sover oog kan sien in canola blomtyd
Groete
C Botha

Witsand Villa 1087 B
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1087, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa26292310c1bf6974a2b4b57757aeb1bf281bb51309bb1149a82a12a214d2f99a34fb1ceeed51cfe1bc12f7ab51eb298edec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1087 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.394481 20.825571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem