Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand Villa 1087 B

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1087, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R980 R833 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witsand Villa 1087B bied selfsorgverblyf in die Breedezicht-landgoed in Witsand. Dit is langs die Breederivier geleë wat deur majestueuse berge en die asemrowende natuurskoon omring word.

Dié knus villa het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, 'n elektriese braaipan, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele in die sitarea, sowel as 'n gemaklike bank en 'n losstaande kaggel. Daar is 'n platskerm-slim-TV met Netflix en Amazon Prime Video beskikbaar. Gaste kan op DStv Now met hul eie besonderhede en profiel inteken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die eiendom. Witsand is bekend vir sy rustige en pragtige, natuurlike omgewing. Die area bied ook aktiwiteite soos visvang, kanovaart, seilplankry en seil.

Slaapplek

’n Bespreking by Witsand Villa 1087 B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Witsand Villa 1087 B
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • San Sebastian-rylaan 1087, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand Villa 1087 B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1087, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa26292310c1bf6974a2b4b57757aeb1bf281bb51309bb1149a82a12a214d2f99a34fb1ceeed51cfe1bc12f7ab51eb298edec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1087 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.394481 20.825571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem