LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Witzenberg Base Camp | LekkeSlaap
+18

Witzenberg Base Camp

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millstream-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R880 R704 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Witzenberg Base Camp bied 'n unieke glanskamp-ervaring in 'n kothuisie op 'n plaas, 4,5 km buite Tulbagh.

Die kothuis het 12 volt-sonkrag vir beligting, verkoeler en 'n USB-poort. Daar is geen 220 V-elektriese afsetpunte nie. Braaihout, koffie, tee, beskuit, sout, peper, olyfolie, skottelgoedseep, sjampoe en opknapper is ingesluit. Geniet die rustigheid en klanke van die natuur, omring deur die panoramiese uitsig oor die manjifieke Tulbagh-vallei.

Die kothuis het 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehalte-linne. Die unieke, en privaat buitebadkamer het 'n gasgeiser en spog met 'n lieflike reënstort met uitsigte oor die Witzenberg-reeks en komplimentêre toiletware.

Die buitekombuis is toegerus met 'n gaskookplaat, 'n elektriese verkoeler, gemaklike sitplek, 'n groot wasbak en draagbare braai met hout. Daar is ook 'n groot hangmat om die area te omskep in 'n luilekker sitkamer, beskut teen son en wind.

Die kothuis is 100% onafhanklik van Eskom-krag, en is toegerus met 'n 12 volt-sonkragbeligtingstelsel, USB-laaipoorte en 'n 47 liter-verkoeler. Daar is sterk WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Witzenberg Base Camp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Witzenberg Base Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Millstream-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witzenberg Base Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millstream-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71461ef02015091d921bdb08ac78c5baad1711ed8c415caf9d0a95454c68f323d81713741887dce8f56dd25939fe80fcea8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880, nou Vanaf R704  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Millstream Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.265819295701 19.177408218384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!