Wolwefontein Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Ben V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was okay, maar ongelukkig geen Karoo-ervaring nie.
Adri E - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en heerlik gebly!
Natasha S - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry en waarde vir geld.
Marcel W - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Annamarie P - Des 2023
Algehele gradering
Veilige omgewing. Aangename gasvrou. Pragtige huisie.
Ivana V - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Sonja K - Des 2023
Algehele gradering
Die perfekte oorbly plek om jou rys te verkort.
Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Hercules V - Jul 2023
Algehele gradering
Always has a great stay there.
Anita B - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek en mense.
Jopie B - Mei 2023
Algehele gradering
Weer goeie oornag by goeie fasiliteite.
Annette T - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap op werkende karooplaas.
Harry V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Heerlike rusplek langs die langpad.
Madalien P - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Friena M - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap na 'n vakansie in die Suid-Kaap.
Anita M - Jan 2023
Algehele gradering
Oulike oornagplek op 'n plaas in die Karoo.
Johan G - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker slaap, lekker vriendelik, lekker skoon.
Ina R - Des 2022
Algehele gradering
Ons het een aand oorgeslaap op pad terug na Gauteng.
Cindi B - Des 2022
Algehele gradering
Vir 'n oornag om te rus is dit perfek.
Angelique D - Des 2022
Algehele gradering
Adequate but off route.
Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Van aankoms tot vertrek was dit 'n fantastiese ervaring. Vriendelike diens en wonderlike atmosfeer.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Hardus V - Mei 2022
Algehele gradering
Net wat die batterye nodig het om te herlaai!
Tinie P - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome place with awesome people. Will definitely make use of them again!
David P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Wolwefontein Lodge se terugvoer
Morning David, my apologies for the pool.
I have been struggling with it for the entire year and as you could see, it has got the best of me.
Hopefully I will eventually win and it will be sparking again. The quoted tariff on the site is for bed only as it says for each room. I am sorry if you thought it was included. These days, very few people book breakfast but if they ask for it, I do it for an extra fee.
Have a happy Easter.
Kind regards, Judy.
Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker uitgerus, netjiese, skoon plek.
Jo-ann V - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag in vrede met gemak.
Lees meerWillim W - Des 2021
Algehele gradering
Oornagbesoek.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Nice.
Paul G - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Jan W - Des 2021
Algehele gradering
Rustige plaaskuier.
Wolwefontein Lodge se terugvoer
Dear Jan,
Thank you for your comments. My apologies for the DStv, for some reason DStv was not sending me signal which I rectified the following morning. Unfortunately, I can't do much about the air conditioner as at present I cannot afford a built-in air-con, my apologies that it was too noisy. I hope that you were able to get some comfortable and quiet sleep. I hope you had a wonderful holiday and that 2022 is a fabulous year for you.
Best regards,
Judy Rous
Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Piet S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en smaaklik gemeubileer.
Mariaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker, rustige verblyf met Judy se uitmuntende diens.
Sonja G - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek was netjies en skoon.
Lees meerAlexander B - Jun 2021
Algehele gradering
Overnight stay on route to Johannesburg, owner is very friendly, farm environment was good
Clari N - Apr 2021
Algehele gradering
Loved the Karoo experience.
Rika L - Apr 2021
Algehele gradering
Puik.
Willie V - Feb 2021
Algehele gradering
Op pad na George of Port Elizabeth, 'n moet oorslaap.
Tinus L - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike en rustige plaas atmosfeer.
Hillie M - Jan 2021
Algehele gradering
Vir 'n selfsorg eenheid is die Kudu Cottage maar karig toegerus.
Piet H - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met aangename gasvrou.
Susan W - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en vriendelike diens
Corlia L - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby hoofpad, uit die dorp se verkeer.
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic - great amenities.
Annalie V - Des 2019
Algehele gradering
Beveel ten volle aan.
Jimmy K - Des 2019
Algehele gradering
Rustig op die plaas.
Veronica S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en gasvry.
Ben T - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Henri M - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Wolwefontein Lodge se terugvoer
Dear Henri,
Thank you so much for the kind words, I really appreciate it. I'm glad you had a pleasant stay and hope to see you sometime when you pass by again.
Judy
Tinus E - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld op 'n rustige Karoo-plaas.
Gert C - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik rustic en privaat.
Louis C - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Carien J - Jan 2019
Algehele gradering
Enjoyed a peaceful overnight stay with the best service.
Wolwefontein Lodge se terugvoer
Dear Carien,
It was lovely meeting you and your family and I am so glad that you enjoyed your stay. I hope to see you again when you pass this way.
Kind regards,
Judy
Arie O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en goeie fasiliteite, het heerlik gebly.
Martie E - Des 2018
Algehele gradering
Pik donker nag in die Karoo met die helderste sterre sonder enige vrees.
Theana B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker, mooi geriewe.
Neels D - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful, friendly, very good overnight experience.
Andre S - Jan 2018
Algehele gradering
Convenient and tranquil stay-over and value for money.
Patricia V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë baie skoon en netjies
Duane L - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, jy kry vir wat jy betaal.
Lees meerAné U - Des 2017
Algehele gradering
Lekker blyplek buite die stad se gedruis.
Lelanie C - Des 2017
Algehele gradering
Mense gaaf, maar kamer onvoldoende toegerus.
Wolwefontein Lodge se terugvoer
Dear Melanie,
Thank you for your review. I will fix the remote and light switch and make the changes in the bathroom as you suggest.
Have a wonderful festive season.
Judy
Charlotte G - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Esmé N - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaaservaring.
At & Amanda S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Mooi binnenshuis.
Jan D - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter B - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Petro J - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike skoon, netjiese en rustige verblyf op die plaas.
Ben G - Aug 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en skoon geriewe.
Pieter B - Jan 2016
Algehele gradering
Perfekte oorslaap!
Amanda F - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het 'n baie aangename verblyf geniet.
Paul D - Des 2015
Algehele gradering
Baie goed.
Jan P - Des 2015
Algehele gradering
Vars bries van gasvryheid "off the beaten track".
Leon N - Des 2015
Algehele gradering
Spacious room, but outdated.
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wolwefonteinplaas, N9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap