Wolwekraal Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Wolwekraal Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n prentjiemooi plaas sowat 8 km buite Albertinia. Verblyf is beskikbaar in 'n tweeslaapkamerplaashuis met slaapplek vir 5 gaste.
Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die kamers deel die badkamer wat 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n TV in albei slaapkamers, parkeerplek op die perseel en braaigeriewe op die stoep.
Gaste kan wildritte op plase in die omtrek geniet en die area verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Wolwekraal Gastehuis sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Wolwekraal Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Albertinia Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom