Wood Owl Bush House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Zyta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Chris D - Jun 2023
Algehele gradering
'n Weggesteekte juweel in Nelspruit.
Wood Owl Bush House se terugvoer
Dankie Chris en familie,
Ek is gereed om julle weer te verwelkom.
Annelie L - Jun 2022
Algehele gradering
'n Heerlike, een aand oorslaap met familie.
Amely G - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies and skoon. Sal weer soontoe gaan.
Wood Owl Bush House se terugvoer
Dankie Amely, it was lovely to meet you. I look forward to seeing you again.
Wimpie D - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense; skoon en netjiese verblyf. Baie ruim.
Wood Owl Bush House se terugvoer
Goeie dag Wimpie,
Baie dankie. So bly julle het dit geniet
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Rest Farm 454 Erfdeel 80, Einde van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga