Wood Owl Bush House
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Rest Farm 454 Erfdeel 80, Einde van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 750R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van Mbombela (Nelspruit). Dis 'n outydse Laeveld-huis met blink parketvloere en hoë plafonne.
Wood Owl Bush House bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 groot slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetkamer en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n addisionele enkelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, rooster, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 'n tafel en stoele wat sitplek aan 6 gaste bied. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Troeteldiere word toegelaat.
Die eiendom is veilig met 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Die eienaar leef verder op in die oprit en is beskikbaar om gaste by te staan.
Gaste sal waarskynlik klein bokkies, soos rooi en grys duikers en klipspringers, asook ystervarke in die omgewing sien. 'n Gevlekte muskeljaatkat word ook af en toe gesien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Zyta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- The Rest Farm 454 Erfdeel 80, Einde van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Wood Owl Bush House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Rest Farm 454 Erfdeel 80, Einde van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga