Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodbridge Island Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandos-weg 55, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Woodbridge Island Villa is 'n ruim huis wat in die gesogte Woodbridge Island-sekuriteitslandgoed geleë is. Dit is naby een van Kaapstad se skouspelagtige strande en spog met 'n uitsig op Tafelberg.

Dié villa beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens met en suite-badkamers. Een van die en suite-badkamers het 'n stort-oor-bad en die ander 2 en suite-badkamers het storte. Die ander 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is geskik vir selfsorg en daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n eetarea en sitarea met 'n slim-TV met satelliet kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakdek met meubels en braaigeriewe. Die gemeenskaplike swembad is ook naby die huis geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Woodbridge Island Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Woodbridge Island Villa
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Tracey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Chandos-weg 55, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodbridge Island Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandos-weg 55, Woodbridge Island, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4a0145abb4b4e9894f7c81ce301d2d90504f6f4a37a8386be9d5f411622f653f0745d733b760fe3c06228113a3e854a1032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 3 55 Chandos Road Woodbridge Island 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8849208598 18.486941159525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem