LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Lodge in Milnerton

Woodbridge Lodge



  • 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Woodbridge Lodge is in Milnerton, Kaapstad in die pragtige Wes-Kaap geleë. Dit is direk oorkant Woodbridge-eiland en naby Milnertonstrand, restaurante, 'n winkelsentrum, 'n gholfbaan, Paarden Eiland, Century City, Kaapstad sakekern, CTICC en 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe

Gaste kan die beste uitsigte en skouspelagtige sonsondergange in Kaapstad vanaf die dek geniet. Dit bied ook 'n uitsig op Tafelberg.

Gaste kan tussen 16 gerieflike en suite-kamers kies. Die suites wissel van standaard- tot executive-suites en 'n selfsorg-solderwoonstel

Ander geriewe sluit WiFi, veilige parkeerplek, 'n kuierarea met 'n pooltafel en speletjies, swembad en 'n ontspanningsarea in.

Hierdie lodge maak van 'n omsetter en sonpanele gebruik om ononderbroke kragtoevoer te verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Swem
Kaartbetalings

Kamers

Standaard
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Standaardkamers is klein, maar gerieflik. Hierdie kamers het 'n nuwe Simmonds koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en sekere DStv, WiFi, 'n verwarmingspaneel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen R150 per persoon per dag beskikbaar. Doen asb. navraag voor aankoms.
'n Slaapbank of 'n bed vir kinders onder 16 jaar sal 'n ekstra koste van R700 per nag wees.
Rook in alle kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superior
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Superior-kamers is ruim. Hierdie kamers het 'n nuwe Simmonds koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix en sekere DStv, WiFi, 'n verwarmingspaneel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen R150 per persoon per dag beskikbaar. Doen asb. navraag voor aankoms.
'n Slaapbank of 'n bed vir kinders onder 16 jaar sal 'n ekstra koste van R700 per nag wees.
Rook in alle kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luuks
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Luukse kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv, Netflix, 'n yskassie, 'n verwarmer, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 16 jaar wat teen 'n ekstra koste op 'n slaapbank kan slaap.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen R150 per persoon per dag beskikbaar. Doen asb. navraag voor aankoms.
'n Slaapbank of 'n bed vir kinders onder 16 jaar sal 'n ekstra koste van R700 per nag wees.
Rook in alle kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive-gesinssuite
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Executive-gesinssuite het twee aparte kamers. Daar is 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die Milnerton-strandmeer.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n bidet. Daar is ook lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die tweede kamer is 'n sitarea en eetarea met 'n tafel en stoele, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee kinders onder 16 jaar kan teen 'n ekstra koste per nag op 'n slaapbank slaap.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet met bidet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen R150 per persoon per dag beskikbaar. Doen asb. navraag voor aankoms.
'n Slaapbank of 'n bed vir kinders onder 16 jaar sal 'n ekstra koste van R700 per nag wees.
Rook in alle kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Solderwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie moderne en ruim solderwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg of gaste kan van die restaurant gebruikmaak. Die woonstel het ook 'n groot slim-TV met gratis Netflix en vinnige en gratis veselinternet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt is teen R150 per persoon per dag beskikbaar. Doen asb. navraag voor aankoms.
'n Slaapbank of 'n bed vir kinders onder 16 jaar sal 'n ekstra koste van R700 per nag wees.
Rook in alle kamers is verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

4.4/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Mecheal W
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Excellent customer services! All the staff were most friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmiya K
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Cozy. Refreshing, staff are amazing. Special thanks to Regina.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2026

Tarief was te hoog vir wat ons gekry het. Die kamer se meubels, beddegoed ens. was baie skoon en netjies, maar die badkamers kort aandag. Dis verouderd en nie op standaard nie. Het ons wel opgradeer na 'n beter kamer sonder om te vra, en dit het ons baie waardeer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Noxolo Z
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Our stay was awesome. We enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Pragtige plekkie. Ons het ons baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Rene, It was lovely meeting you. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Regards, Woodbridge Lodge

Pippa L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie gerieflik, vriendelike diens en uistekend geleë. Alle gewensde geriewe beskikbaar. Ons het nie vir ontbyt gevra nie, maar dit het lekker geruik. Daar is selfs 'n pizza restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Pippa, thank you for your review. Hopefully next time you will include breakfast! We look forward to welcoming you back soon. Regards, Woodbridge Lodge

Xander V
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Great hospitality and warm welcome! Thank you to Colleen and the rest of the staff for going out of your way to make us feel welcome. Definitely recommend you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Isabel, thank you for your review and the recommendation. We are happy we could assist and enjoyed hosting you. Regards, Woodbridge Lodge.

Marlieta B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Goeie ligging en vriendelike personeel. Ons het ons kuier baie geniet. Kamers was netjies en beddens op gemaak as ons teruggekom het na 'n uitstappie. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sekuriteit ook baie betroubaar. Het net ongelukkig so nou en dan 'n reuk wat deur trek van die kanaal af wat effens onaangenaam is, maar die lodge was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Marlieta, thank you for your review. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. Regards, Woodbridge Lodge.

Jacques O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Goeie gastehuis Ons was hoogs tevrede met als veral die personeel. Die ander gaste was ook baie vriendelik. Ek wil net graag hê in kamer 14 moet ook 'n deur kom wat na buite loop soos al die ander kamers. Sal baie gemakliker wees om goed af te laai en in kamer te dra as om deur gang te stap terwyl gaste in voorportaal sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Jacques, We are happy to hear that you felt welcome and enjoyed your stay with us. If you prefer, next time you are can request a room with an outside door for your convenience. Regards Woodbridge Lodge

Mardi J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Baie goeie kliëntediens en waarde vir geld. Vriendelike werkers en jy het jou privaatheid. Goeie sekuriteitdiens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jean
Woodbridge Lodge
Dear Mardi, it was lovely to meet you and your family. We are happy that you enjoyed your stay in our loft apartment. Regards Woodbridge Lodge


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Woodbridge Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Standaard
Slegs verblyf
Superior
Slegs verblyf
Luuks
Slegs verblyf
Executive-gesinssuite
Slegs verblyf
Solderwoonstel
Slegs verblyf.

Ontbyt is teen R150 per persoon per dag beskikbaar. Doen asb. navraag voor aankoms.
'n Slaapbank of 'n bed vir kinders onder 16 jaar sal 'n ekstra koste van R700 per nag wees.
Rook in alle kamers is verbode.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Hawston Road, Milnerton, 7435, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4629abaf7b54008b434d3f191680ecdb4b54a4a9bdee1b044c60ad7abce315697caa9ceef9723225de1f2d0cfea2a86cddfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 18 Hawston Road Milnerton 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.886288405799 18.491277694702