Woonstel @ Bleshoender
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woonstel @ Bleshoender is ’n volledig gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Sedgefield. Dié dorp word omring deur glinsterende mere, sandduide, dig denneplantasies, die Swartvleiriviermonding en die warm Indiese Oseaan.
Dié eenslaapkamer-eenheid het ’n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.
Die kombuisie is toegerus met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die oopplan-leefarea het ’n TV met toegang tot DStv asook gemaklike sitplek. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Swarvlei is een van die grootste mere in Sedgefield en dit bied veilige swemgeleenthede en is ook ideaal vir visvang. Ander doendinge sluit valskermsweef, voetslaan in die woud, baarvisvang en om die plaaslike plaasmarkte te besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Woonstel @ Bleshoender sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chrisna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Woonstel @ Bleshoender het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bleshoenderstraat 103, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18