Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Cozy Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linde-singel 29, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R560 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Modern Cozy Apartment bied selfsorgverblyf in 'n semi-losstaande woonstel op die eienaar se perseel. Hierdie knus woonstel is in Duynefontein, Melkbosstrand geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dit bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n enkelslaapbank.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die leefarea wat 'n lessenaar, TV met DStv en gemaklike sitplek het.

Gaste het die opsie om hul voertuie óf op die gras voor die woonstel óf in die oprit agter 'n hek te parkeer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Modern Cozy Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Modern Cozy Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 12

Ligging

  • Linde-singel 29, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modern Cozy Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linde-singel 29, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ce953c3beb3df6eb267337b45a2afc7f8bc69c185723ab126da5518d25c5cd7b2eb0f652b196be75c20c6d98267d36756fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 29 Linde Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -33.6884153 18.4539636
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem