Woonstel in Hartenbos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Woonstel in Hartenbos is 'n selfsorgeenheid wat gemaklik ingerig is met slaapplek vir 'n gesin van 6.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien.

Die leefarea beskik oor 'n TV en maak oop op 'n toegeboude balkon met braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek en parkeerplek buite is beskikbaar. Ongelukkig is rook verbode en die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Woonstel in Hartenbos sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Woonstel In Hartenbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za