- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Die Duin 43, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Xanadu Guest Villa is op die strand geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die see en 'n privaat trap na die strand in Wildernis. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste al die besienswaardighede van hierdie deel van die Tuinroete kan verken en op die beste gholfbane in Suid-Afrika kan speel, wat net 15 tot 30 minute se ry weg is.
Verblyf by Xanadu Guest Villa word in verskillende ruim en suite-slaapkamers met lugversorging aangebied. Die hele eiendom kan ook as 'n geheel vir 'n groep bespreek word. Elke kamer het 'n satelliet-TV met 'n DVD-speler, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe, en lei na 'n balkon. Drie van die kamers het vensters wat vanaf die vloer tot by die plafon strek en met 'n uitstekende see-uitsig spog. Die ander kamers bied uitsigte op die bergreeks.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis het gratis WiFi, 4 sitkamers en stoepe om op te ontspan en 'n swembad met 'n uitsig oor die see - die perfekte plek om skemerkelkies te geniet. Gaste kan lang ente op die strand gaan stap en ná 'n verfrissende swemsessie in die see in die son op die dek kom ontspan.
Die villa word skoongemaak en 'n vriendelike span sal gereed wees om in al gaste behoeftes te voorsien. Gholf-besprekings en vervoer na en vanaf die lughawe is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Die Duin 43, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Xanadu Guest Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Die Duin 43, Wildernis, 6560, Wes-Kaap