Xanske's Place
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 19 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Xanske's Place is 'n selfsorghuis net 1 blok van Kleinmond se hoofstrand af en is loopafstand van die winkels af.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eenheid het ook 'n tweede badkamer.
Die gerieflike sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart voorsien. Die selfsorg-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en skottelgoedwasser toegerus. Verder is daar 'n omheinde tuin met lieflike stoep met boma braai-area en houtvuurwarmbad. Gaste moet asb. hul eie hout bring of daar bestel. 'n Pryslys is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n buitestort om die seesand af te was en 'n wassery met 'n wasmasjien en WiFi. Die instansie is troeteldiervriendelik. Daar is nie 'n motorhuis beskikbaar nie.
Gaste kan riviervlotvaart, voetslaan, perdry en bergfietsry in Kleinmond geniet. Gaste kan ook swem in die strandmere, stap, voetslaan, voëlkyk, visvang en die rotsgerypoel besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Xanske's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Jaar gelys 10
Ligging
- 3de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Xanske's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom