Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yacht View Lodge

  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yacht View Lodge bied bekoorlike verblyf in Schoemansville, Hartbeespoortdam en is ideaal vir 'n rustige en gerieflike wegbreek vir paartjies of gesinne.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat slaapplek vir tussen 2 tot 5 gaste het. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het elk 'n yskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Openview. Gratis WiFi is beskikbaar.

Yacht View Lodge het verskeie gemeenskaplike areas en geriewe, soos 'n speelarea vir kinders en 'n swembad. Die verblyf spog met 'n marina om 'n boot maklik te lanseer, asook piekniekgeriewe. Dit is naby 'n winkelsentrum, mediese dienste en restaurante, asook die bekende slang- en dierepark. Boonop is kunsgalerye ook volop in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Yacht View Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mucha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 4

Ligging

  • Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Yacht View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 33, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ddea8e58875742e064f03a601e7886583f71bbe8289811c3798331c899902be341a54d564af40e71350e4cebfdc71a5e714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 33 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.7283434 27.8622888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem