Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charl & Una Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld gewees. Aangenaam.
Rudi P - Jan 2024
Algehele gradering
Very accommodating.
Oluwagbemigaoladele T - Jan 2024
Algehele gradering
A pleasant place to stay for short or long durations.
Johanna L - Feb 2023
Algehele gradering
Gasheer en gasvrou baie vriendelik.
Yamkela Guest House se terugvoer
Thank you Ms Johanna Le Roes for your kind remarks. Regards. Charl
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en keurig.
Bertu N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens. Kamer netjies en skoon. Baie goeie ligging binne loop afstand vanaf uitstekende restaurante.
Lukas S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gesellig.
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, skoon verblyf. Het veilig gevoel. Sal aanbeveel.
Anna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Yamkela Guest House se terugvoer
Geagte Anna,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons het dit regtig geniet om julle as gaste te verwelkom.
Vriendelike groete,
Yamkela
Liesl V - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelikheid waardeer.
Yamkela Guest House se terugvoer
Goeie dag Liesl,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Yamkela
Mariana D - Aug 2018
Algehele gradering
Gemak en ligging.
Yamkela Guest House se terugvoer
Geagte Mariana,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste gelukkig is. Ons hoop om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Yamkela
Belinda J - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, netjiese kamers en 'n heerlike ontbyt wat op 'n gesonde manier voorberei is.
Yamkela Guest House se terugvoer
Geagte Belinda,
Jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Ons is van harte bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike groete,
Yamkela
Allan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Our accommodation was perfect for our needs
Yamkela Guest House se terugvoer
Thank you Allan for your review. We can gladly announce that TravelGround has now made it possible to reply to reviews and that we have refurbished the four deck area rooms where you stayed and also improved the lighting, replaced the carpets, installed louver shutters and installed showers in these rooms. We are now getting excellent ratings from guests staying in these rooms.
Charl
Rob W - Des 2014
Algehele gradering
Good breakfast, but accommodation outdated, friendliness can be improved
Sanet F - Mei 2014
Algehele gradering
Fantasties.
Arthur L - Apr 2014
Algehele gradering
Highly recommended well-run establishment offering good service.
Flip L - Mrt 2014
Algehele gradering
Puik!
Andries V - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Sarel M - Des 2013
Algehele gradering
Baie nice!
Elizabeth W - Des 2013
Algehele gradering
Awesome
Greg S - Nov 2013
Algehele gradering
Wonderful stay experienced
Davina D - Aug 2013
Algehele gradering
Pragtige area, heerlike ontbyt en vriendelike gasheer.
Joanie W - Jun 2013
Algehele gradering
Goed
Kutlwano R - Des 2012
Algehele gradering
Good
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baron van Reede-straat 95, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap