Yesnaby

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Yesnaby is 'n selfsorghuis in die sjarmante dorpie, Greyton. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 tot 8 persone en is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Verblyf by Yesnaby is beskikbaar in 1 hoofhuis en 1 kothuis wat apart of saam verhuur kan word vir 'n groep van 10. Die hoofhuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort, 'n bad of albei. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n Smeg-gasstoof en oond, mikrogolfoond, 'n yskas en ander toebehore.

Daar is ook 'n wasgoedkamer. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel en die sitkamer het 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n dek en die tuin wat spog met 'n hangstoel. Menigte bordspeletjies is beskikbaar.

Die losstaande kothuis is in 'n deel van die tuin geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kothuis het ook sy eie kombuisie en leefarea.

Slaapplek

'n Bespreking by Yesnaby sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Yesnaby gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za