Ymansdam Farm Accomodation
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ymansdam Farm Accommodation is langs die Tankwa Karoo Nasionale Park aan die voet van die Roggeveldberge geleë en bied verblyf aan 2 tot 6 gaste.
Die selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n sitarea en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n plonspoel.
Ymansdam Kampering bied kampeerplek aan 6 volwassenes. Die ablusiegeriewe het 'n buitestort met warm water en 'n aparte toilet.
Gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n plonspoel.
Veilige parkeerplek is op die perseel besikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 5
Ligging
- Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Ymansdam Farm Accomodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom