Yorkshire Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Yorkshire Guest House is in 'n rustige woonbuurt naby besigheide en winkelsentrums in Brackenfell se middedorp. Yorkshire Guesthouse bied gesogte verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige sakereisigers.

Die gastehuis het dubbelkamers, elk met slaapplek vir 2. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n gesellige gemeenskaplike sitkamer met 'n TV. Die gastehuis bied 'n pendeldiens vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe binne redelike ure.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Yorkshire Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za