LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by You have Arrived Guest House | LekkeSlaap
+31

You have Arrived Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 197, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

You have Arrived Guest House bied moderne kamers in 'n geskiedkundige vissershuisie in Velddrif.

Verblyf word gebied in kamers wat elk slaapplek vir 2 tot 3 gaste het en apart of gesamentlik vir 'n gesin of groep vriende bespreek kan word.

Gaste kan die Suite vir 2, Rottie se Kamer vir 2 of 3 mense of die Kleurkamer vir 2 mense bespreek. Die kamers deel 2 badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

WiFi is beskikbaar en gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer voor die TV met DStv en Netflix ontspan.

Gaste kan in die plonspoel afkoel en van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n heining beskikbaar. Let wel dat die eienaar op die perseel saam met hul troeteldiere woon, maar die troeteldiere word weggehou van gaste. Ander troeteldiere is dus nie welkom nie.

You have Arrived Guest House is sowat 200 m vanaf die bekende Bokkomlaan met al sy kunswinkels, koffiewinkels, restaurante en visvangplekkies met 'n mooi uitsig oor die Bergrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir You have Arrived Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Voortrekkerweg 197, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink You have Arrived Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 197, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvRtqoamJoX1GdOCSaXIMw4LgPkqQ5zyExwolE3KUUwHY4ZYcM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 197 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.78598720329 18.186362455124
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem