Your Home in Hermanus

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Apr 2019 tot 11 Jun 2019.

Beskrywing

Your Home in Hermanus bied gehalte-oornagverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, trekpleisters en die strand.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n ekstra-lang dubbelbed en 'n elektriese kombers. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, braaipan, kookware en 'n tafel met stoele. Daar is ook 'n dubbelopwasbak, marmerblad, 'n droograk en rak.

Die sitkamer het 'n luukse mat, ondervloerverhitting, gemaklike rusbanke en 'n lessenaar met sitplek. Daar is ook 'n platskerm-TV met 'n volledige Premium DStv-pakket en gratis internet.

Die eiendom bied afstandbeheertoegang en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Your Home in Hermanus sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Your Home In Hermanus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R798 R638 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Apr 2019 tot 11 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za