Yzerfontein 2 Bedroom Delight
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisant-singel 8, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie pragtig gemeubileerde selfsorg-vakansiehuis is in Yzerfontein, 1 km vanaf die strand, geleë. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek aan die Weskus en is net 90 km vanaf Kaapstad.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Die huis het 'n ingeboude braai, 'n lieflike beskutte buite-area met 'n swembad, sonstoele, buitemeubels, vuurmaakplek, sitplek en 'n houtvuurwarmbad.
Slaapplek
’n Bespreking by Yzerfontein 2 Bedroom Delight sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 119
Jaar gelys 7
Ligging
- Fisant-singel 8, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Yzerfontein 2 Bedroom Delight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisant-singel 8, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom