Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yzerfontein Beach Accommodation

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 R6 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Yzerfontein Beach Accommodation is 'n pragtige vakansiehuis in Yzerfontein wat ideaal vir 'n vakansie vir 'n gesin of 'n groep vriende is. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, 'n spieëltafel en 'n knus leeshoekie. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het beide 'n dubbelbed en gaste gebruik die ander 2 badkamers met 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat ten volle met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is 'n beskutte balkon op die boonste verdieping met buitemeubels en braaigeriewe. Die huis bied ook direkte toegang tot 'n rotsagtige strand en bied parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Yzerfontein Beach Accommodation sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Yzerfontein Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yzerfontein Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 000
R8 000 R6 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 000
R8 000 R6 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe71066d169dff3119205dce43a87dd968e1bb5bda2e970cb6e89a5fc80ff7e2696166f284508634b0ab0e67d61ce1bf633a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 000 nouVanaf R6 400 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 29 Duinebessie Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.368409 18.169203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem