Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation

Ben se Kothuis
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ben's Cottage bied 'n privaat en romantiese wegbreek in 'n pragtige omgewing. Dit bied slaapplek vir 2 mense en bied asemrowende, panoramiese uitsigte op die Elandsberge en die plaas. Die knus kothuis bied al die luukshede van die huis en dis na aan die hoof plaashuis geleë. Hoewel hierdie eenheid naby aan die plaashuis geleë is, bied dit absolute privaatheid van die res van die wêreld. Die badkamer is toegerus met 'n groot dubbelgrootte-bad, perfek vir romantiese wegbreke. Om verder tot die kothuis se atmosfeer by te dra het die leefarea 'n koningin Anna-stoof om in vuur te maak binne. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Elektrisiteit word voorsien en daar is Vodacom 3G en selfoon-ontvangs, ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie. Daar is 'n braai-area buite en die plaas het damme waarheen gaste kan stap en kan swem in die somer. Zandrivier voorsien hout en varsgebakte plaasbrood op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met vars brood tydens aankoms, asook vuurmaakhout vir die braai en kaggel.

Huisreëls

Zandrivier voorsien hout en varsgebakte plaasbrood op versoek.

Elektrisiteit word voorsien en daar is selfoonontvangs. Ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie en Vodacom is 4G.

Zandrivier bied troeteldiervriendelike eenhede, slegs indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kloofhuis
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stylvolle en rustige eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid is privaat en het 'n tuin wat omhein is en dus perfek vir troeteldiere is. Die braai buite is perfek vir die somer. Die plaas bied talle aktiwiteite of gaste kan net ontspan en die omgewing en plaasdiere geniet. Zandrivier is die hoogste, werkende plaas in die Wes-Kaap. Dit is ongeveer 1200 m bo seevlak en sien meeste winters sneeu. Gaste kan die 2000 hektaar-plaas te voet verken of die plaaspaaie en verskeie roetes met bergfietse aandurf. Spesiale reëlings kan getref word vir perdritte indien weerstoestande dit toelaat.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg met vars brood tydens aankoms, asook vuurmaakhout vir die braai en kaggel.

Huisreëls

Zandrivier voorsien hout en varsgebakte plaasbrood op versoek.

Elektrisiteit word voorsien en daar is selfoonontvangs. Ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie en Vodacom is 4G.

Zandrivier bied troeteldiervriendelike eenhede, slegs indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergzight Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Bergzight Cottage is 'n groot tweeslaapkamerkothuis, een van die oorspronklike wonings op Zandrivier. Die stoep front noord en dis die ideale plek om soggens jou koffie te geniet of laatmiddag 'n skemerkelkie te drink terwyl jy die eindelose uitsigte op die berge, waarna die kothuis vernoem is, geniet. Hierdie eenheid is baie privaat en troeteldiervriendelik, want daar is 'n klipmuurtjie wat sal keer dat klein hondjies rondhardloop. Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir tot 4 volwassenes in 2 slaapkamers, 'n gedeelde leefarea, 'n badkamer met 'n stort en daar is alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Elektrisiteit word voorsien en daar is Vodacom 3G en selfoon-ontvangs, ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie. Daar is 'n braaiplek buite en 'n groot kaggel binne. Gaste is welkom om in die plaasdamme te swem en die veld, woude en plaas te verken.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met vars brood tydens aankoms, asook vuurmaakhout vir die braai en kaggel.

Huisreëls

Zandrivier voorsien hout en varsgebakte plaasbrood op versoek.

Elektrisiteit word voorsien en daar is selfoonontvangs. Ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie en Vodacom is 4G.

Zandrivier bied troeteldiervriendelike eenhede, slegs indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zandrivier Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Die hoofhuis het al die gerief van 'n Karoo-plaashuis met mooi uitsigte oor die vallei en berge. Gaste kan op die stoep sit en kyk hoe die son ondergaan en die sterre in die naghemel begin blink. Daar is 'n kaggel binne en buitebraaigeriewe. Die ruim sitarea het oorspronklike kuns teen die mure deur plaaslike kunstenaar Floris van Zyl. Daar is ook 'n goeie kombuis met 'n gasstoof en 'n elektriese stoof en alle ander geriewe. Die huis is ideaal vir gesinne. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n addisionele slaaparea met 2 enkelbeddens wat ideaal is vir 2 ekstra kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n buitestoep. Daar is ook 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort asook 'n gastetoilet. Die plaas bied talle aktiwiteite of gaste kan net ontspan en die omgewing en plaasdiere geniet. Zandrivier is die hoogste, werkende plaas in die Wes-Kaap. Dit is ongeveer 1200 m bo seevlak en sien meeste winters sneeu. Gaste kan die 2000 hektaar-plaas te voet verken of die plaaspaaie en verskeie roetes met bergfietse aandurf. Spesiale reëlings kan getref word vir perdritte indien weerstoestande dit toelaat.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg met vars brood tydens aankoms, asook vuurmaakhout vir die braai en kaggel.

Huisreëls

Zandrivier voorsien hout en varsgebakte plaasbrood op versoek.

Elektrisiteit word voorsien en daar is selfoonontvangs. Ongelukkig is daar geen MTN-ontvangs nie en Vodacom is 4G.

Zandrivier bied troeteldiervriendelike eenhede, slegs indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandrivier Farm Self-catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4676d37d369b8d996c135253ec78d0d4e9f1f080e3fc50f62435d339e14161f2a530c1511fbe0eaba67a5d6ec28d8a952b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 Zandrivier Farm Self-catering Accommodation R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.367689960899 21.33098334074