Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandvlakte Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 133 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zandvlakte Guesthouse is 'n werkende plaas wat verblyf in gerestoureerde geboue bied wat tussen 1811 en die laat 1900's gebou is. Hierdie verblyf is in die Baviaanskloof Hartland Privaat Wildreservaat en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat uit die stad wil ontsnap.

Daar is selfsorg-gesinseenhede of en suite-kamers. Die verblyf het gemaklike enkelbeddens en privaat badkamers. Die gesinseenhede het elk 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas en mikrogolf toegerus is. Die eenhede het gemaklike sitplek en gratis WiFi. MTN-selfsoonsein is beskikbaar.

Aandete word by die hoofgebou bedien waar gaste die etenstafel deel. Tradisionele boerekos en driegang-buffetmaaltye word bedien. Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan of die tuine verken.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan voetslaan, fietsry, begeleide toere geniet en 4x4-roetes verken. Gaste kan ook die reservaat vanaf Willowmore se kant binnekom. Daar is 'n landingstrook indien gaste per vliegtuig arriveer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Zandvlakte Guesthouse
Netheid
2.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Pieter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zandvlakte Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 133
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 133
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648082478f0466276b60f651e7637f1a1c6195b5b084585e2f204adb227faa75d0110ce8d0ce4286766e092b806a90eb4318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 133 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Zandvlakte R332 Baviaanspoort 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583849 24.163574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem