by ZebetsView | LekkeSlaap
+10

ZebetsView

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir ZebetsView
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het!

Netjiese en lekker verblyf binne enkele treë van Dorpstraat. Ons sal beslis weer hier kom kuier!

ZebetsView se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Enige kommentaar is welkom al is dit sleg ook, want dan kan ons net dit nog verbeter.

ZebetsView
Carol S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, perfekte ligging, kwaliteit.

Ons was aangenaam verras met die eenheid. Uitstekend geleë. Toegerus met alles wat jy nodig het. Kwaliteit. Baie goeie waarde vir geld.

ZebetsView se terugvoer

Julle is baie welkom om weer te kom.

ZebetsView
Jacobus S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Enkelreisiger

Die gasvryheid in elke klein detail van hierdie pragtige woonplek verstom jou!

Dit is 'n juweel in die hartjie van Stellenbosch. Stylvol. Gerieflik. Ruim. En oorspronklik ingerig en gemeubileerd. Die twee stelle trappe verleen ekstra atmosfeer aan 'n unieke woonstel. Die ligging van hierdie woonplek is 'n bonus.

ZebetsView se terugvoer

Baie dankie. Dis ook lekker vir my as mense dit geniet.

ZebetsView
Celia J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia J
Saam met vriende

'n Baie gerieflike wooneenheid.

Fantastiese ligging. Baie mooi, skoon plek met kreatiewe dekor. Volledig toegerus.

ZebetsView se terugvoer

Baie dankie Celia. As daar enige verbeterings is wat ons kan aanbring kan julle ons inlig. Dit help ons om dit altyd in top orde te hou.
Groete
Elsbeth

ZebetsView
Kobus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon en rustig.

Volledige toegeruste aparte wooneenheid. Dis baie skoon, modern en netjies in wooneenheid. In 'n baie rustige en veilige area geleë. Gedurende verblyf is wooneenheid skoongemaak en handdoeke is ook vervang.

ZebetsView se terugvoer

Goeie dag Kobus,

Baie dankie vir julle terugvoering. Ek waardeer dit sommer baie.

ZebetsView
Roseli L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseli L
Gesin met tieners

Gesellig, skoon en sentraal geleë.

Het dit baie geniet. Die eenheid is, netjies en skoon en het alles wat 'n mens nodig het. Dit is veilig en sentraal geleë. Het die baie geniet, sal beslis weer gaan.

ZebetsView se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering.
Groete
Elsbeth

ZebetsView
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWI5CEdC6Ks0YyAzT0IGTCzQ8gZS4x3A9I8jKlZyRuvdVFmx60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 16 Helderberg Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.939122550914 18.862086759528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem