LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zeezicht Oceanfront | LekkeSlaap
+60

Zeezicht Oceanfront

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Zeezicht Oceanfront
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Desire P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter mooi uitsig. Het baie lekker gebly.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is 'n baie mooi plekkie en baie skoon en netjies.

Riaan P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n fantastiese en luukse plek met 'n baie mooi uitsig oor die see.

Dit bevat alles wat jy benodig om self kos te maak. Selfs 'n ingeboude braai. Ek sal dit beslis weer bespreek as ek in die area gaan oornag.

Pieter S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties vakansie.

Zeezicht Oceanfront was die beste deel van ons vakansie. Ons kon self inboek, die studio was skitterskoon en die kommunikasie vinnig. Ons sal beslis gereeld teruggaan.

Gerba D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerba D
Gesin met klein kinders

Goed ingerigte eenheid. Niks het kortgekom nie.

Lieflike uitsig op see, met bankie om dit te geniet. Stappers, soos ons, kan vir kilometers langs die see stap op 'n sementpaadjie.

Jackie A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie A
Enkelreisiger

What a fantastic stay, clean and comfortable.

Perfect accommodation very neat and well managed. Walking distance from the beach. Very friendly and accommodating, loved it!

Zelda N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, behulpsaam en netjies.

Zeezicht Oceanfront was die derde stop op ons wittebrood, en ons is baie bly ons het besluit om daar te woon. Die eienaar is baie vriendelik en die plekkie is vreeslik netjies en gerieflik. Alles wat jy sal benodig is beskikbaar, selfs 'n braaiplekkie! Ons sal definitief weer daar bly.

Marius V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met vriende

Perfek vir ons doeleindes.

Baie lekker gebly, sal met graagte weer daar gaan bly.

Esta B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir 'n ongelooflike lekker verblyf by Zeezicht, pragtige dorpie en baie vriendelike mense.

Die netheid en ligging van die eenheid was ongelooflik. Dit het gevoel of ek in 'n 5 ster hotel bly. Ons sal definitief weer kom kuier. Sal weer kom kuier. PS die lekkerste "soft serve" roomys wat ek nog ooit geëet het.

Nico U - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U
Saam met vriende

Baie netjies, lekker kuierwoonstelle saam met vriende.

Ons het 2 dae kom rolbal speel in Franskraal en verblyf daar bespreek. Twee van ons dames het meer daar gekuier en baie veilig gevoel. Kan dit hoogs aanbeveel en sal ons beslis weer daar bly as ons Franskraal besoek.

Nellie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon hier tot rus kom in 'n super netjiese woonstel en die pragtigste uitsig!

Ons kan hierdie woonstel met sy pragtige uitsit aanbeveel!

Adrie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent! Would definitely recommend!

At last a place that lives up to internet photo expectations! Very clean, an absolutely amazing view and very friendly and helpful hosts! Thank you.

Johan U - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Rustige atmosfeer. Baie skoon en netjies. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en die inklok was lekker gemaklik. Die Diddle Daddles en 'n bottel wyn wat ons ingewag het was 'n heerlike bonus. Sal beslis weer van Zeezicht Oceanfront gebruik maak!

Kokkie N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kokkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede met 'n uitsig om van te droom.

Stil en rustige omgewing. Blyplek is lekker groot met alles in wat jy benodig. Selfs braaihout. Lekker groot en gemaklike beddens. Die onderdak stoep het 'n mooi uitsig oor die see. Die binne-braai is 'n groot plus vir daai koue aande of net lekker braai. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer terug gaan.

Su-ritha L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-ritha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en gemaklik.

Eenheid is baie goed ingerig, mooi badkamers, gemaklike bed, alles was net perfek. Uitsig vanaf huis is pragtig. Sal graag weer hier kuier en dan definitief ook heelwat langer.

Lauren H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Absolutely amazing! The view is breathtaking, and hearing the waves breaking is so relaxing. Unfortunately due to covid we did not meet the owners but the extra special touches left in the apartment more than make up for that. They really thought of everything and we did not need anything.

Esta N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta N
Gesin met klein kinders

Ons gasheer en gasvrou was uitstekend! Die blyplek is super skoon en netjies. Die dekor is mooi gedoen. Ons het baie lekker gebly.

Ons wegbreek het sommer op 'n hoë noot begin. Ons was bietjie vroeg vir inkloktyd en wou vra of ons net ons bagasie mag aflaai, waarop die gasvrou ons baie hartlik genooi het om maar in te klok! Marianne het ons ook die hele tyd op datum gehou met beurtkrag en ons genooi om haar enige tyd op WhatsApp te vra indien ons iets nodig het. Die bedlinne is kraakvars, spierwit duvet's en die matrasse slaap lekker! Ons het spierwit en sagte handdoeke gekry, wat my regtig tuis laat voel het. Klein details soos 'n bottel wyn, Diddle Daddles op die voetenent van die bed en lekker sagte komberse in die sitkamer was 'n lekker verrassing! Die uitsig na die see het ons terdeë geniet. Ons kan Zeezicht Oceanfront regtig aanbeveel. Baie dankie aan 'n wonderlike gasheer en gasvrou!

Earlston L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earlston L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

The place is beautiful, very cosy and the sea view from the main bedroom and stoep is breathtaking. I also loved the fact that the host left tea, coffee, sugar, rusks, body wash and sunlight dishwasher in the apartment. That to us was very considerate because sometimes guests only get to go shop afterwards.

Hannes S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker vakansiewoonstel reg op die see.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking en ons het regtig tuis gevoel. Kan Zeezicht Oceanfront Guest Suite aanbeveel vir enige een wat wil gaan uitspan langs die see. Sal definitief weer hier gaan uitspan.

Hermann V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en uitstekend geleë! Sal aanbeveel aan enige iemand!

Diens was uitstekend en kamer/woonstel uitskend toegerus en baie skoon! Heerlike oorbly!

Louis S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker bly, in 'n pragtige en goed toegeruste eenheid.

Ons eerste indruk was dat daar aan alle details gedink is. Die eenheid was goed toegerus met alles wat 'n mens kan nodig hê. Daar is ook 'n lekker groot stoep met 'n pragtige uitsig van die see. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

was R950
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0910bf1b82af58de66e4364468f45d448861f4578082d9050e2bb652f572027f75df8f591398fc226e815437c7c01a49b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R665  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.611981 19.370566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!