Zinger Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfresco 205, Beach-weg 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Zinger Woonstel bied gehalteverblyf in Amanzimtoti aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is in 'n veilige woonstelgebou op die strandfront en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die leefarea het 'n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n gemaklike rusbankstel in die sitarea en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale teen die muur. Die woonstel het plafonwaaiers.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste het parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel met toegangsbeheer en kringtelevisiekameras. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe op die eerste verdieping en nóg parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Zinger Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Etli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 4
Ligging
- Alfresco 205, Beach-weg 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zinger Woonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfresco 205, Beach-weg 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom