Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zo'luha

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdestraat 74, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 840 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zo'luha is 'n pragtige selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus. Dit is 5 minute se ry vanaf Langbaai, Kammabaai en Voëlklip se strande. Dit is ideaal vir groot gesinne en spog met leefareas binne en buite.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed, kasruimte en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Dit lei na 'n kuier-area buite. Die tweede en suite-slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamer is oorkant die TV-kamer en beide het 2 enkelbeddens en 'n badkamer langsaan met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en skoonmaakmiddels.

Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 10. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n slim-TV en lei weer na die groot onderdakstoep met 'n etenstafel geskik vir 10. Die tweede leefarea is op die boonste verdieping en het 'n slim-TV. Dit lei na die toegeboude stoep met 'n balkon en 'n berg-uitsig. Die huis het 'n omsetter wat krag aan die ligte, WiFi en TV voorsien.

Daar is 'n braai-area langs die sitarea buite. Daar is ook 'n grasperk, motorhuis, veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Zo'luha sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Vyfdestraat 74, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 840
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 840
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdestraat 74, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b31e352c833ce01b82dcd7ece7d2dfb776c8aa0ed5fb2eb9d124e884312a26e26e9f94837fe83501fb0b2221983787a1c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 840 per nag (plek vir 8) 74 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4045159 19.2782976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem