Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zomerlust Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Theunis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Zomerlust Boutique Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Cailie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailie H
Enkelreisiger

Peaceful and neat.

Very neat, room spacious and in the garden. Even though in the middle of town, the garden is quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful & beautiful.

Staying at Zonderlust Boutique was such a beautiful experience. The place is filled with so much history. It's peaceful & a great stay to enjoy a nice break. The eco-friendly pool was really cool and a different experience. I would like to give a special thanks to the Operations Manager. I believe he was (cannot remember his name) but he was so sweet, with a big beautiful smile, and made us feel so at ease when he welcomed us and gave us a history tour of the house, which I loved. Close by to many great restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anja L

Lig gaste vooraf in dat beurtkrag 'n probleem is.

Baie vriendelike diens en heerlike etes, maar geen krag wanneer dit beurtkrag is nie - ons was sonder ligte vir ure en het moeilik betyds reggemaak vir die sportbyeenkoms in die Paarl 7 am. Kon nie hare droogmaak nie, niks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gameed S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gameed S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So peaceful and safe. Close to everything.

I'm not really a fan of the swimming pool, but I respect that that is the theme of the beautiful garden. Eco friendly. I did a cycle race in Paarl, I really appreciated the fact that the kitchen kept my breakfast until I was done with the race just before 11:00, both Saturday and Sunday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette D
Saam met vriende

Toer saam met 'n groep.

Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Ek was baie ongelukkig want die eerste aand het dit tot middernag geraas en ons het verstik van die rook. Die kamer was reg bo 'n kroeg. Ek het die bestuurder gebel en hy het gesorg dat daar stilte kom en my die volgende dag geskuif na 'n ander kamer. Verder was ontbyt lekker, die nuwe kamer waarheen ons geskuif is was skoon en netjies. Veilige parkering en sentraal geleë. Die personeel is baie gaaf, hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c60d6973a7a7705114fa385a24d194bb5dee3ccdc3c000200a7671d708034489a99d8ff237ff27ce9ee40137aa8d413d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 193 Main Road Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.743048225383 18.962582036771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem