LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zulu Nyala Country Manor | LekkeSlaap
+76

Zulu Nyala Country Manor

Hotel
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 270, Fourways, Chartwell, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zulu Nyala Country Manor is in Chartwell aan die buitewyke van noordelike Johannesburg, op 'n pragtige stuk grond van 5 hektaar groot, geleë. Die herehuis is ideaal vir oornagverblyf, konferensies, sakereise, funksies of troues.

Verblyf word aangebied in 44 kamers en dit sluit kamers met 2 enkelbeddens elk, dubbelkamers, rolstoelvriendelike kamers en gesin-suites in. Altesaam is hier slaapplek vir 92 gaste. Geriewe in elke kamer sluit in: gemaklike beddens met badkamers, en WiFi.

Die instansie bied ook 'n swembad, konferensiegeriewe, rolstoelvriendelike-fasiliteite en veilige parkeerplek. Die omgewing is ook die tuiste van 'n paar wilde Afrika-inwoners, neem 'n luilekker stappie op die luisterryke gronde en verwonder jou aan die sebras, blesbokke, springbokke, rooibokke en ander diere wat hier hou.

Zulu Nyala Country Manor is na aan die naglewe, restaurante en winkelsentrums en dis ook die tuiste van die manjifieke Montecasino met wêreldgehalte teaters, klubs, restaurante, fliekteaters en eksotiese voëltuine.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Ligging

  • Derdestraat 270, Fourways, Chartwell, 2021, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 270, Fourways, Chartwell, 2021, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASXsUXWEMLYAlTg9pYze1DdFcKDVo1XhtHu0Iia5hZlCdNNgvkR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 270 3rd Road Fourways 2021 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.9914044514 27.974152347221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!